Bassyn hier uit Afrika

Aanhou wen!


Listen Later

Uithou vermoe is die sleutel tot sukses!

Vanoggend kuier ons weer om die tafel met die uitkyk van die lewe deur die Woord van God. 

Soms gaan ons deur dinge en verstaan nie altyd nie. 

Daar is wel een goue sleutel.... Uithou aanhou! Soos die engelsman sê, "endurance"

Ons praat ook oor nog 'n paar lewens lesse of toetse wat elke man van God moet deur kom.

 

Baie sëen lekker luister.

 

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Bassyn hier uit AfrikaBy riaandelang