100 Jaar van Afrikaans

Afrikaans word 100, en ons hou makietie!


Listen Later

Ter viering van Afrikaans se 100ste verjaarsdag as amptelike landstaal, dra Jacaranda FM Nuus dié oorspronklike JacPod potgooi minireeks op aan Afrikaans se diverse erfenis en eeue-oue verhaal.
Kom luister saam na die taal se ryk geskiedenis, die rol wat die media en die vermaaklikheisdwêreld gespeel het in haar vormingsjare – en waarheen Afrikaans op pad is.
Luister na die eerste episode op 8 Mei, en daarna weekliks vanaf Dinsdag 13 Mei 2025!
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

100 Jaar van AfrikaansBy JacPod