Agri SA

Agri SA Kongres 2019: Episode 1: Dan Kriek


Listen Later

Die President van Agri SA, en self ‘n beesboer van die Vrystaat, reflekteer in sy presidentsrede oor die hoë vlakke van onsekerheid huidiglik in die Suid-Afrikaanse gemeenskap en hoe sake soos die beskerming van eiendom en ekonomiese groei aangespreek behoort te word. Volgens Kriek hang die toekoms in ‘n groot mate van inklusiwiteit af. Die rooi ligte flikker, in terme van ons ekonomie, en dit is nou tyd dat inklusiewe besluite geneem moet word rakende die toekoms van hierdie land.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Agri SABy KlankBank