Agri SA

Agri SA Kongres 2019: Episode 7: Dr Morné Mostert


Listen Later

Mostert is Direkteur van die Instituut vir Toekomsnavorsing aan Universiteit Stellenbosch, die enigste instituut van sy soort in Afrika, en sy navorsing fokus op die toekomstige wêreld en die impak van die vierde industriële rewolusie op die wêreld. Hy verduidelik dat om oor die toekoms te dink anders is as om te peins oor die hede of verlede. Die manier waarop ons dink oor die toekoms verander deurentyd, en dit hou groot implikasies in vir besluitneming. As ‘n mens vrae vra oor die toekoms, dan verander die toekoms...
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Agri SABy KlankBank