Sign up to save your podcasts
Or

Na 21-onvergeetlike rondtes, staan die einde van die F1-seisoen net waar dit begin het: met die twee kampioenskap protagoniste gelyk op punte.
In hierdie spesiale episode van Agterblad Extra Extra! kom die span bymekaar om eers te reflekteer op die historiese seisoen wat plaasgevind het tot dusvêr en terug te blink op die sleutel-oomblikke wat ons gebring het tot waar ons nou staan (0:00-34:15).
Daarna, begin die span hul gedagtes mee te deel oor die naweek wat voorlê: wie bevoordeel die nuwe uitleg van die Abu-Dhabi baan? Watse rol het Max en Lewis' se spanmaats te speel in wie wegstap met die trofee? Kyk ons regtig na 'n herhaling van Suzuka 1990? (34:16-57:32).
Dan word die belangrikste vraag beantwoord aan die einde: wie glo ons stap weg van die 22ste-rondte met die drywerskampioenskap in hand? (57:33-1:02:12).
'n Aksie belaaide episode van Agterblad vir 'n fantastiese F1-finale; nou beskikbaar!
 By Hendre Cubitt; Willem Rautenbach; Francois van Zyl; Alten du Plessis; Charl Eksteen
By Hendre Cubitt; Willem Rautenbach; Francois van Zyl; Alten du Plessis; Charl EksteenNa 21-onvergeetlike rondtes, staan die einde van die F1-seisoen net waar dit begin het: met die twee kampioenskap protagoniste gelyk op punte.