The OFM Business Hour

Airlink se vlerke geknip tussen Bloemfontein en Kaapstad.


Listen Later

Die lugredery, Airlink, het skokgolwe deur Sentraal Suid-Afrika gestuur met die aankondiging dat hulle vanaf volgende jaar af nie meer tussen Bloemfontein en Kaapstad gaan vlieg nie en die daaglikse vlugte op die roete reeds van Oktober af verminder. Rodger Foster, die uitvoerende hoof en besturende direkteur van Airlink verduidelik die besluit.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

The OFM Business HourBy OFM