Albert vertel van sekere besighede wat baie suksesvol was tydens die groot depressie as ook die mark val van 2008. Hy vertel ons presies wat hulle gedoen het om te oorleef en te groei terwyl al hulle kompetisie gestruikel het. Dalk kan jy van hierdie strategië in jou besigheid ook toepas