Albert gee moed vir entrepreneurs en besigheids-eienaars op Pretoria FM
Albert gesels oor lesse wat geleer kan word van Jeff Bezos, Donald Trump en Elon Musk. Hy gee dan moed en wenke vir die luisteraars om te "Her-Bou" na die grendel tydperk.