Doxa Deo Bloemfontein North

All Things New- Geloof vir Myself


Listen Later

God se liefde vir ons soos deur Jesus getoon, is die grootste daad van vrygewigheid wat die wêreld nog ooit gesien het.

Hierdie vrygewige liefde is die krag wat alles nuut sal maak en ons lewens, gemeenskappe en stede sal transformeer.

Sluit by ons aan oor die volgende vier weke en ontdek hoe ons uitgenooi word om deel te wees van hierdie wêreldveranderende missie.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Doxa Deo Bloemfontein NorthBy Doxa Deo Bloemfontein North