Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Enige ander lekker GROOT onderhoude oor spesiale geleenthede wat buite ons normale program-formaat val.... more
FAQs about Ander programme:How many episodes does Ander programme have?The podcast currently has 207 episodes available.
December 09, 2024Zander van der Westhuizen gesels Met Hettie BrittzZander van der Westhuizen gesels tydens 16 dae van aktivisme teen geslagsgebasseerde geweld met Hettie Brittz al die pad uit Amerika. In 2010 het ’n groep mans Hettie en Louis in hul huis in Irene vasgebind en geroof terwyl hul kinders slaap. Hettie vertel die aangrypende verhaal van hoe die Here by haar was deur ’n verkragting. Louis was ontvoer en het gevrees vir sy lewe voordat hulle hom vrygelaat het. Vandag vertel Hettie van haar genesing van vrees en haar pad om vryheid en vergifnis te leef. Die Here het hierdie gebeure gebruik om ook deur Hettie se getuienis ander vroue op ’n pad van genesing te begelei. Elkeen se pad is anders, maar deur die Here se liefde en genade, is genesing moontlik....more29minPlay
November 18, 2024Gesprek met onderwysers - Sondagaand Gospel met Zander van der WesthuizenSondag 17 November 202419:00 - 18:00Zander van der Westhuizen gesels in die ateljee met onderwysers oor hul werk en roeping tydens die Gospelprogram. Die onderwysers vertel van hul werksdag, uitdagings en wat hul grootste behoeftes is. Hulle gee advies vir ouers en daar word tydens die program vir onderwysers gebid. Ons onderwysers is vir ons belangrik en kosbaar!...more40minPlay
May 27, 2024Jennifer Myburgh gesels met Carina NelJennifer Myburgh het op die Gospel program met die Suid Afrikaans aktrise Carina Nel gesels. Syt gesels oor haar moeilike 2023 en die hoop wat Jesus bring....more28minPlay
May 26, 2024Sondae-aande gospel - Christia Uys - 26 Mei 2024Die dag van 28 Januarie 2020 is vir ewig in Christia Uys en haar twee kinders "ingebrand". Hulle stap die moeilike pad na genesing sedert haar man onverklaarbaar selfmoord gepleeg het. Vandag is dit haar en twee vriendinne se passie om aan die ander eensames wat agterbly ná selfdood te sê: “Jy is nie alleen nie.” Christia en haar dogter Janica gesels tydens die onderhoud met Zander van der Westhuizen oor hul pad van genesing en hoe hulle nou anders gesinne help wat deur dieselfde trauma gaan. Kyk ook gerus die volledige getuienis op LIG se Youtube kanaal:...more36minPlay
April 30, 2024Grootfm 90.5 Biddag - EenheidAnnelie gesels met Leraar Christo Venter en Ds. Ivor Swartz oor Eenheid....more40minPlay
April 30, 2024Biddag - Chiemene en George Hauptfleisch oor Hoop vir ons land en stadCharonike Nel het met Chiemene en George Hauptfleisch gesels oor hoop vir ons land en ons stad. Luister gerus weer...more28minPlay
April 30, 2024Biddag - Ernie de MeyerCharonike Nel het met Ernie de Meyer gesels en saam gebid vir ons stad. Luister gerus weer...more8minPlay
April 30, 2024Biddag - Jennifer Myburgh oor OorwinningCharonike Nel het met Jennifer Myburgh gesels oor Oorwinning. Luister gerus weer...more26minPlay
April 30, 2024Biddag - Sonet Stofberg en Venita Engelbrecht gesels met Lindie StrydomLindie Strydom, stigter van GROOTfm 90.5 se #HOOPstoot, gesels met Venita Engelbrecht en Sonet Stofberg oor HOOP! Sy het telefonies ingeskakel al die pad vanaf Somerset Wes, en inspireer ons met Sy Ewige waarheid waarin Sy en ons volhoubare hoop lê....more42minPlay
April 29, 2024Biddag - Sonet Stofberg en Venita EngelbrechtTrauma-dokter, Dr Jaco van Niekerk en sy vrou, Esmaralda, en befaamde paramedikus, Xander Loubser, kuier saam met Venita Engelbrecht en Sonet Stofberg, en gesels as deel van die GROOTfm 90.5 GROOT Biddag oor gesondheidsorg....more39minPlay
FAQs about Ander programme:How many episodes does Ander programme have?The podcast currently has 207 episodes available.