Eensgesind Klanklêers

André Stander en sy bende


Listen Later

DOSSIER


André Stander en sy bende was berugte en legendariese bankrowers. Van Oktober 1983 tot Februarie 1984 was Suid-Afrikaners verbyster deur André Stander, Patrick Lee McCall en Allan Heyl se waaghalsige bankrooftogte.


Stander het reeds as 'n polisieman met sy misdaadloopbaan begin toe hy ʼn kaptein by Kemptonpark se polisiestasie was. Hy het aanvanklik alleen opgetree, totdat hy twee manne in die Zonderwater Gevangenis ontmoet het, wat sy bendelede sou word. Na hul ontvlugting in 1983 het hulle ʼn reeks rooftogte onderneem wat hulle name in Suid-Afrika se misdaadsgeskiedenis sou verewig. Die bendelede se lotgevalle was uiteindelik uiteenlopend.


Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Eensgesind KlanklêersBy Eensgesind Klanklêers

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings