Skriftuurlik

Antwoorde uit die Woord


Listen Later

"My man is erg oor sy vrou se as. Praat selfs met haar op ha verjaarsdag en dag van haar dood. So ek voel of ek nie n plek het in ons huis nie. Ek mag nie haar goed verwyder nie.
Mag mens iemand se as in jou huis hou. En as jy weer trou, jou man of vrou se as koester?" Skriftuurlik
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SkriftuurlikBy Radio Pulpit