OFM

Appelbedryf vier 363 jaar


Listen Later

Op 17 April 1662, is die eerste twee ryp Suid-Afrikaanse appels – Wijnappels – in die Kompanjiestuin gepluk. Hierdie historiese oomblik, deur Jan van Riebeeck aangeteken, het die appelbedryf in Suid-Afrika laat ontkiem. Tru-Cape, die grootste bemarker van appels en pere in die land, herdenk jaarliks dié mylpaal. Roelf Pienaar, besturende direkteur….
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

OFMBy OFM