Ek Jy Ons

Are we STILL doing New Year's resolutions?


Listen Later

Kom leer oor hoe om minder emotional op te tree in 2026 en op te hou jouself en almal om jou te micromanage. Met ander woorde jou angs te probeer verminder.

Ek sien al hoe minder en minder mense wat hul resolutions aanlyn share, hoekom? Het jy iets wat jy in 2026 wil bereik? 

Change is as good as a holiday, right? 

Die is my New Year's Resolutions en ek dink hul kan vir jou ook iets beteken! 


Message my as jy wil

Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs

Follow Mienke on Facebook: Mienke Jacobs

Business partnership: [email protected]

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Ek Jy OnsBy Mienke Jacobs