net3 luister

Arrive Alive Erediens | Leraar Hein von Hörsten | net3 luister


Listen Later

net3 Openings erediens op 8 Augustus 11:00

Spreker: Leraar Hein von Hörsten  
Tema: Arive Alive   

Skakel saam in vir die openings erediens waar die spreekwoordelike lint geknip word en die nuwe net3 drie engele uitsaaidiens amptelik geopen word vir elektroniese aanbidding, evangelisasie, gemeenskap, familie, en 'n tuiste.  

Leraar Hein woon vir jare al in Somerset Wes saam met sy vrou Maryna. Leraar Hein is internasionaal bekend vir sy landskap- en natuurfotografie en geniet die veld se stilte. Hy is lief vir die skryfkuns en Afrikaanse taal, asook die eenvoudige dinge in die lewe.  

Tekste -   Die Boodskap Vertaling / Afrikaans 1933 / Afrikaans 1983 / The Message  
(1) Romeine 3:23 / (2) Romeine 6:21, 23 / (3) Romeine 7:24, 25 / (4) Romeine 8:31, 32, 35 / (5) Job 17:4, 13, 15 / (6) Jesaja 63:7, 8, 9 / (7) Jesaja 32:2 / (8) Klaagliedere 3:21, 22, 23 / (9) Psalm 62:6, 7 / (10) Job 16:21 / (11) Jeremia 29:11 / (12) Psalm 51:9, 15, 16, 17  

Bronne -   

Aan die verhuisingsmanne (Ernst van Heerden) - https://versindaba.co.za/tag/ernst-van-heerden/  

Nowhere man (The Beatles) - https://www.youtube.com/watch?v=8scSwaKbE64  

Pierre van der Westhuizen -   
Musiek gebruik met verlof van Pierre van der Westhuizen. © Kopiereg Pierre van der Westhuizen.  
Lied: Blyeversekering
Album: Genade
www.https://pierrevanderwesthuizen.co.za  

net3 -  

Webtuiste: https://www.net3.co.za
Facebook: https://facebook.net3.co.za
Instagram: https://instagram.net3.co.za  Donasies -   

Snapscan URL: https://pos.snapscan.io/qr/KrOa7ShA   

EFT:  Naam: Netlink Broadcasting Services NPC t/a Net3  
Tak Kode:   462005  
Rekening:  Besigheidsrekening
Rek. Nr.:  209 626 66 401   

NPC: 2020/536284/08  
© Kopiereg 2020 | Netlink Broadcasting Services  

#heinvonhörsten #kerk #Alive

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

net3 luisterBy Netlink Broadcasting Services


More shows like net3 luister

View all
Revolusi met David Van Reybrouck by Klara

Revolusi met David Van Reybrouck

5 Listeners