As dit voel die lewe druk jou onthou net vir HaShem hy sal jou daar deur drae.
03.13.2021 - By Louwrens
Download our free app to listen on your phone
Ek wil ñ bietjie praat as jou lewensboot so bietjie skud word wat moet jy doen as jy voel jy wil moed opgee.