Radio Pulpit

ATKV-Tienertoneel - 'n ruimte om te groei


Listen Later

In Kopskuif gesels Sebastian van Niekerk oor ATKV-Tienertoneel as ’n ruimte om te groei, en om te leer hoe om met selfvertroue in die wêreld – en op die verhoog – te staan. Sebastian gesels oor deelname aan die ATKV se projek wat jou net nie aan kompetisie en kreatiewe uitdagings blootstel nie, maar jou bemagtig om in jou eie toekoms te belê. Verder deel hy sy ervaring van die gesogte ATKV-Agent-akteursrol, sowel as sy betrokkenheid by ‘Beter as gister’ – ’n splinternuwe 13-episode- Afrikaanse dramareeks op kykNET.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Radio PulpitBy Radio Pulpit