Baardberaad

Baardberaad 82 - Italianer met frikkadelle


Listen Later

Ek gesels vanaand oor Giorgia Meloni, wat die eerste vrou gaan word om die Italiaanse Eerste minister te wees, geen rook binnenshuis, kraamverlof vir mans, Harry Knoesen se vonnis en Eskom.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

BaardberaadBy Alwyn de Klerk