Tunes Live

Basson Laubscher


Listen Later

Basson Laubscher is ‘n legendariese kitaarspeler van Stellenbosch wat vir Valiant Swart, Blues Broers, Zinkplaat en Ann Jangle en sy eie projek, The Violent Free Piece speel.  Ons gesels oor hoe belangrik dit is om betrokke te raak by ‘n diversiteit van jams om te groei as musikant;  hoe Zinkplaat gevorm het;  Jurgen von Wechtmar […]
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Tunes LiveBy Tunes Studio