OFM

Bayer nou ook op Cheetah-trui


Listen Later

Die Cheetahs het die afgelope naweek vir die eerste keer in hul nuwe trui, waarop die logos van DEKALB en Bayer pryk, gespeel. Vrystaat Rugby hoofuitvoerende beampte Rory Duncan, en Bayer Crop Science se Johan Bibbey praat by die bekendstelling tydens Nampo…
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

OFMBy OFM