The Flow Chats

Beer Adriaanse


Listen Later

Jy ken vir Beer Adriaanse dalk as Zinkplaat se tromspeler, Thomas van Hotel, of die gillende, Crunchie-liefhebber Korporaal in Kanarie, maar ek het met hom gesels oor alles van improv-komedie, hoe baie hy van skryf hou, en daai skooldae-droom waar jy onvoorbereid vir jou eksamen opdaag.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

The Flow ChatsBy The Flow