Sign up to save your podcasts
Or

Het jy al ooit gewonder..
Jy hoef nie noodwendig op ‘n straathoek te staan en skree of Bybels by mense se voordeur af te lewer om jou geloof met ander te deel nie.
Jy kan eerder jou alledaagse lewe met ander te deel…
In die BEFRIEND-preekreeks herdefineer ons evangelisasie en kry 'n nuwe, vars prentjie van hoe jy jou geloof van dag tot dag kan uitleef.
By Doxa Deo Bloemfontein NorthHet jy al ooit gewonder..