
Sign up to save your podcasts
Or


40% - 45% van wat ons elke dag doen is die resultaat van gewoontes en nie van bewustelike keuse nie. As gewoontes so ’n groot rol in die vorming van ons menswees speel, behoort ons meer gefokus te wees op watter tipe gewoontes ons aanleer. In die tweede deel van die “Gewoontes" reeks, praat ons oor hoe jy die regte soort gewoontes kan deel maak van jou lewe.
By Pro Deo Church40% - 45% van wat ons elke dag doen is die resultaat van gewoontes en nie van bewustelike keuse nie. As gewoontes so ’n groot rol in die vorming van ons menswees speel, behoort ons meer gefokus te wees op watter tipe gewoontes ons aanleer. In die tweede deel van die “Gewoontes" reeks, praat ons oor hoe jy die regte soort gewoontes kan deel maak van jou lewe.