POTGOOI RADIO

Begin jou eie besigheid met 'n "HONDERD RAND" | Brultyd


Listen Later

Wat sou jy doen as R100 al is wat jy oorhet?
Sal jy dit bêre, spandeer, of saai?

In hierdie episode van Brultyd begin ons ‘n nuwe reeks:
Die R100 Entrepreneur — waar ons praat oor geloof, werk, kreatiwiteit en Koninkryksbeginsels vir besigheid.

Ons kyk na:
• Hoe God na rentmeesterskap kyk
• Hoekom min nie die probleem is nie — passiwiteit is
• Wat die Bybel sê oor werk, wins en vermenigvuldiging
• Praktiese idees van besighede wat jy met R100 kan begin

📖 “Dit is die Here wat jou die krag gee om rykdom te verwerf.” — Deuteronomium 8:18

Hierdie gesprek is vir:
✔️ Entrepreneurs
✔️ Werksoekendes
✔️ Jongmense
✔️ Underdogs
✔️ En enigiemand wat weer wil opstaan en bou YouTube Kanaal · Webblad · Ondersteun Baasraak
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

POTGOOI RADIOBy POTGOOI RADIO