Pro Deo Church

Beïndig Die Slegte Gewoontes | Gewoontes #3 | Louis Scheepers


Listen Later

Sukkel jy ook om van die slegte gewoontes ontslae te raak? In die derde deel van ons Gewoontes reeks, leer ons hoekom dit belangrik is om met selfs die kleinste slegte gewoontes te breek, en kry ons praktiese advies oor hoe om finaal van dit ontslae te raak.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Pro Deo ChurchBy Pro Deo Church