Sign up to save your podcasts
Or

Wat kan meer ondersteunend werk as n heilige skrif vol beloftes. Die Skrif bevat 'n totaal van 8 810 beloftes. Ek waarborg nie dat my telling perfek is nie, maar dit is die akkuraatste waarvan ek weet.
Die Bybel bevat agt soorte beloftes. Daar is 7 487 beloftes wat God aan die mens gegee het. Dit is omtrent 85% van al die beloftes in die Bybel.
Daar is ook 290 beloftes wat die mens aan God gemaak het.
Baie dankie dat jy na vandag se program op “beter besluite minder hartseer” geluister het, as jy voel daar is iemand wat daarna moet luisterstuur die skakel en deel dit asb.
Die inhoud wat in hierdie podcast gebruik word, is gebaseer op verskeie bronne van Christelike bedieninge
My naam is Heiko, God seën jou en onthou “aanhoer wen”.
Beste Groete,
Heiko
www.beterbesluite.com
Ons e-pos: [email protected]
As jy na n Bybel soek:
https://www.bybelgenootskap.co.za/index.php/af/
https://biblesa.co.za/af?utm_source=bssa-afr&utm_medium=lees-nou-knoppie
By HeikoWat kan meer ondersteunend werk as n heilige skrif vol beloftes. Die Skrif bevat 'n totaal van 8 810 beloftes. Ek waarborg nie dat my telling perfek is nie, maar dit is die akkuraatste waarvan ek weet.