100.5fm Nuus Klankgreep

Beplanning begin vir 2025 skooljaar


Listen Later

Die LUR vir Onderwys in Mpumalanga, Cathy Dlamini, vergader vandag met alle kringbestuurders in Witbank terwyl die skole hierdie week sluit – om hul gereedheid vir die 2025-skooljaar te bepaal.
Volgens 'n woordvoerder van die departement, Gerald Sambo, heropen skole op 13 Januarie vir onderwysers en op 15 Januarie vir leerders. Sleutelonderwerpe sluit in toelatings, verbeterings aan skoolinfrastruktuur, die verskaffing van leer- en onderrigondersteuningsmateriaal, papierbegrotings, voedingsprogramme en maatreëls wat met skoolveiligheid verband hou. 100.5FM Radio Laeveld Nuus
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

100.5fm Nuus KlankgreepBy 100.5FM Radio Laeveld