Radio Scriptura

Berading: Die rol van die ouderling en predikant


Listen Later

Waar moet berading in werklikheid begin en wie is getaak daarmee, en geroep daartoe? Is die kerk bekwaam as lewende liggaam om gelowiges te bemoedig en te beraad? Wat is die roeping van ouderling of herder in die gemeente, en hoe kan ouderlinge berading gehoorsaam aanbied in hul daaglikse kontak met gelowiges? Is berading net bemoediging of is dit die weerlegging van dwaling, bestraffing van die sonde, en bemoediging van die gelowige met die waarheid van die evangelie?

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Radio ScripturaBy scriptura.co.za

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings