Radio Scriptura

Berading: Die rol van die plaaslike gemeente en Bybelse prediking


Listen Later

Die erediens is een van die belangrikste instrumente in God se hand om genesing vir Sy kinders te bewerk. Wat is die rol van die plaaslike gemeente en bybelse berading in die lewe van die lidmate? Hoe kan en moet die liggaam van Christus funksioneer om sielkundige leiding en ondersteuning te bied? Leef ons bewustelik en gehoorsaam onder bybelse prediking in die gemeenskap van die heiliges? Vertrou ons die volle raad van God vir wysheid en insig in ons lewe, en preek ons dit nog? Glo ons nog dat die Woord - veral die Psalms - genesing bring vir die siel?

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Radio ScripturaBy scriptura.co.za

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings