OFM

Beter strukture nodig om veediefstal te beveg


Listen Later

Planne om veediefstal te bekamp kan nie ‘net op papier’ bestaan nie, maar moet prakties haalbaar en volhoubaar wees.
Só het Senzo Mchunu, die minister van polisie, op verskeie rolspelers in die veebedryf se bydraes tydens ’n werksessie in Bloemfontein reageer. Verskeie rolspelers in die veebedryf het kommer uitgespreek oor polisielede se beweerde betrokkenheid by veediefstalsindikate asook ’n algemene wantroue in die polisie se vermoë om veediefstal te bekamp.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

OFMBy OFM