The Flow Chats

Bibi Slippers


Listen Later

Weer in Afrikaans?! Jip, in episode 5 van The Flow Chats het Floris gaan gesels met joernalis, inhoudsregisseur, digter, en boekslaaf van In Die Bed met Bibi-faam, Bibi Slippers. Hulle het gesels oor alles van moderne anxiety, noodgevalbroeke, job sharing, sosiale media en hoe om jou boekrak volgens kleur te rangskik.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

The Flow ChatsBy The Flow