The Drive with Rob & Roz

'Binnelanders'-paartjie deel meer oor sepietroue!


Listen Later

'Binnelanders' se geliefde paartjie, 'dr. Tertius Jonker' (Reynardt Hugo) en 'Tracy Smit' (Melinda Viljoen), se langverwagte troudag breek Vrydag die 7de Februarie aan. Reynardt Hugo en Melinda Viljoen het met Rob Forbes en Rozanne McKenzie gesels oor die groot dag! Show page
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

The Drive with Rob & RozBy Jacaranda FM