Bizskoops (Afrikaanse Weergawe)

Bizskoops - 11 September 2025


Listen Later

Op die program vandag...
# President Cyril Ramaphosa het steun uitgespreek vir die inkomende staatsbeheerde Postbank
# Suid-Afrika se BBP het opwaarts verras
# Die ekonoom Waldo Krugell praat vandag oor die ekonomie van sport
# In internasionale sakenuus… 'n Federale regter het die Amerikaanse president Donald Trump tydelik verhoed om die goewerneur van die Federale Reserweraad af te dank
# In beleggingsnuus… Remgro verwag 'n beduidende styging in wesensverdienste per aandeel vir die volle jaar
En ons gesels met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor die dalende vertroue in die regering van nasionale eenheid en die ekonomiese impak van AMSA se besluit om sy aanleg in New Castle te sluit.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Bizskoops (Afrikaanse Weergawe)By Newskoop