Landbouweekliks

Boere kan suksesvol saamboer


Listen Later

Mnr. Dirk van Papendorp boer op die plaas Voorstekop tussen Heidelberg en Swellendam in die Wes-Kaap. Dié plaas vorm deel van die Tweekop-boerdery. Dirk en mnre. Arno en Pieter Steenkamp van Oudekraalskop het in 2014 hul boerdery-ondernemings saamgevoeg in dié maatskappy (altesaam 3 000 ha). Só geniet hulle die skaalvoordele, maar sorg ook dat die bestuurskwessies nie die perke van een mens oorskry nie. Hulle bedryf ’n wol-­ skaapboerdery, melkery en graanvertakking
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

LandbouweekliksBy Media24 Leefstyl

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

1 ratings