Botsende Standpunte deur Akademia

Botsende Standpunte: Die Goeie


Listen Later

Daar is baie verskillende standpunte oor wat werklik as “goed” beskryf kan word. Wat beskou jy as die goeie?

Luister in dié episode van Botsende Standpunte na prof. Danie Goosen, die uitvoerende hoof: Akademie asook filosoof, en dr. Daniël Maritz, die bestuurder: NP van Wyk Louw-sentrum, terwyl hulle die tema van die goeie bespreek. Hierdie episode is een van drie wat handel oor die ware, die goeie, en die skone. Kyk gerus die res van die reeks.

Beskikbaar op YouTube en talle podsendingplatforms.

#MyAkademia #Filosofie #Afrikaans #Podsending #Videoreeks

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Botsende Standpunte deur AkademiaBy Akademia