Botsende Standpunte deur Akademia

Botsende Standpunte: Verandering


Listen Later

Verander ons slegs ter wille van verandering?

Luister in die eerste episode van Botsende Standpunte na Prof. Danie Goosen, is die uitvoerende hoof: Akademie asook filosoof, en dr. Daniël Maritz, is die bestuurder: NP van Wyk Louw-sentrum, terwyl hulle die tema van verandering uitpak. Hier daag hulle ons uit om dieper na te dink oor ons redes vir verandering.

Beskikbaar op YouTube en talle podsendingplatforms.

#MyAkademia #Filosofie #Afrikaans #Podsending #Videoreeks

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Botsende Standpunte deur AkademiaBy Akademia