
Sign up to save your podcasts
Or


Hoe sou dit lyk as kerk nie net gaan oor geboue nie en ons fokus nie net om 'n gebou vol te maak nie, maar werklik om lewens te sien verander en 'n stad te sien transformeer?
Ons nuwe reeks fokus op hoe bou ons 'n stad!
By Doxa Deo Bloemfontein NorthHoe sou dit lyk as kerk nie net gaan oor geboue nie en ons fokus nie net om 'n gebou vol te maak nie, maar werklik om lewens te sien verander en 'n stad te sien transformeer?
Ons nuwe reeks fokus op hoe bou ons 'n stad!