OFM

Brangus vier 40 jaar!


Listen Later

Brangusse is sedert 1965 in Suid-Afrika geteel en is al 40 jaar lank ’n geregistreerde ras. Dié geharde poenskop-vleisbeesras is ’n kombinasie van Angus en Brahman, wat die vleisgehalte, poenskopgeen en uierontwikkeling van die Angus kombineer met die gehardheid, goeie haarkleed, loopvermoë en uitstekende moedereienskappe van die Brahman. OFM Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens gesels met Kinnear Geldenhuys. www.ofm.co.za
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

OFMBy OFM