Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Net toe almal gedink het die platteland het weer in trurat beland, skok die een krisis ná die ander Porseleinberg uit sy sluimerslaap.Die bekende karakters van Porseleinberg is steeds daar: die self... more
FAQs about Briekaandraai 2:How many episodes does Briekaandraai 2 have?The podcast currently has 120 episodes available.
October 29, 2021Briekaandraai 2 - Episode 120 (Slotepisode)In die slotepisode nooi Wolfgang vir Lana en Wessel na sy strandhuis. Elfra daag onverwags daar op en sake bereik ʼn klimaks....more9minPlay
October 28, 2021Briekaandraai 2 - Episode 119Wessel vertel Wolfgang van die dwelmhandel wat openlik in Porseleinberg se strate plaasvind. Maar wanneer hy Elfra besoek, kry hy nuus wat die dorp ruk....more8minPlay
October 27, 2021Briekaandraai 2 - Episode 118Dottie en Slaptjip sit alleen op die stoep en kyk magteloos toe hoe dwelmhandel openlik in Porseleinberg se strate plaasvind....more10minPlay
October 26, 2021Briekaandraai 2 - Episode 117Corlia verneem verpletterende nuus en Wolfgang troos haar. Elfra gaan werk die nag alleen op kantoor. Dan staan iemand skielik voor haar....more9minPlay
October 25, 2021Briekaandraai 2 - Episode 116Wessel hoor dat die TV-program uiteindelik ʼn vaste aanbieder gekry het, en dat hulle hom nie eers oorweeg nie....more8minPlay
October 22, 2021Briekaandraai 2 - Episode 115Lana bied haar TV-insetsel op die strand aan. Dan merk hulle Elfra se motor bo by Wolfgang se strandhuis....more9minPlay
October 21, 2021Briekaandraai 2 - Episode 114Dottie en Wessel bespreek die veranderings wat Wolfgang aan sy program wil aanbring. Maar uiteindelik tref verstommende nuus die dorp oor Stefan en sy mening oor Wolfgang se program....more9minPlay
October 20, 2021Briekaandraai 2 - Episode 113Lana en Wolfgang bespreek Corlia se televisie-tonele. Dan bel Stefan, die grootkop van die TV-kanaal....more9minPlay
October 19, 2021Briekaandraai 2 - Episode 112Elfra kuier by Dottie wat haar die leviete voorlees. Dan vertel Dottie vir Lana van ʼn afskuwelike droom wat sy gehad het....more8minPlay
October 18, 2021Briekaandraai 2 - Episode 111Die duiwel bars los op stel wanneer Corlia se onderhoud nie werk nie en Wolfgang roskam haar deeglik voor almal. Dan daag Elfra op…...more9minPlay
FAQs about Briekaandraai 2:How many episodes does Briekaandraai 2 have?The podcast currently has 120 episodes available.