BAASRAAK RADIO

Brultyd | Gaan jy sterk eindig? - Coach Freek


Listen Later

Coach Freek se Preek by die Manne van die Woord Pretoria Oos Byeenkoms in 2015.

Welkom by Brultyd โ€“ jou oggend-aanroep tot geloof, vuur en fokus!
Elke Maandag, Woensdag en Vrydag om 06:00 bring ons vir jou kragtige Woordboodskappe van verskeie predikers en sprekers om die brul van God in jou wakker te maak.

๐Ÿฆ Sluit aan by God se Leeutrop โ€“ waar Jesus, die Leeu uit die stam van Juda, ons Leier is!

Hier gaan jy geestelik versterk word met:
โœ… Kort en kragtige oggend-woorde
โœ… Motivering vir jou geloof
โœ… Aanlyn bediening direk uit Suid-Afrika
โœ… Woord-gebaseerde inspirasie vir die dag

๐Ÿ‘‰ Moenie vergeet om in te teken en te deel nie!
๐ŸŽฅ Kyk meer op: https://www.baasraak.tv
๐Ÿ“ฒ Volg ons op Facebook, Instagram, TikTok en YouTube โ€“ @baasraak.tv

#Brultyd #Leeutrop #OggendWoord #Baasraak #LeeuVanJuda #ChristelikeMotivering #AanlynBediening YouTube Kanaal ยท Webblad ยท Ondersteun Baasraak
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

BAASRAAK RADIOBy BAASRAAK RADIO