Lewende Woord Hartenbos Bybel 101

Bybel101 12 November 2025


Listen Later

Bybel101 12 November: Nahum

Nahum is 'n moeilike in die Ou Testament om rede dit lyk of God baie kwaad is en dat sy wreek onregverdig is, maar hoe strook dit met die res van die Bybel? Hoe sien ons die liefde van God in Nahum? Sulke vrae beantwoord Charl in hierdie week se episode van Bybel101

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Lewende Woord Hartenbos Bybel 101By Lewende Woord Hartenbos