Radio Scriptura

Bybelse Christenskap


Listen Later

Ons leef in 'n wêreld waarin daar soveel verskillende stemme opgaan oor wat dit beteken om 'n Christen te wees. Bv. 72% Persent van Suid Afrika se inwoners noem hulself "Christene"

Daarom kyk ons in hierdie episode na wat dit beteken om 'n ware Bybelse Christen te wees - en hoe die lewe van so 'n persoon lyk.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Radio ScripturaBy scriptura.co.za

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings