Sign up to save your podcasts
Or

In hierdie week se Community Kuiers episode gesels ons oor die proses agter Bybelvertalings. Ons kry gereeld die vraag, "Watter vertaling is nou die beste vertaling?". Om ons meer insig rakende hierdie onderwerp te gee, het ons uitgereik na 'n kenner in Nuwe Testament en Grieks. Iemand wat direk by vele Bybelvertalingsprojekte betrokke was in sy lewe. Ons verwelkom Prof. Fika Janse van Rensburg!
Kry vir jou 'n koppie koffie, sit terug en #kuierSaam!
Timestamps:
As jy hierdie geniet het, deel dit met jou mense! Kyk hierdie week se bespreking-video op ons Youtube Channel: Community Kuiers! Besoek ons website vir ons podcast, blogs en meer: https://hermanblackie.wixsite.com/community-kuiers
Intro en outro song: Wasted Years by INOSSI Creative Commons — Attribution 3.0 Unported — CC BY 3.0 Free Download
By Herman BlackieIn hierdie week se Community Kuiers episode gesels ons oor die proses agter Bybelvertalings. Ons kry gereeld die vraag, "Watter vertaling is nou die beste vertaling?". Om ons meer insig rakende hierdie onderwerp te gee, het ons uitgereik na 'n kenner in Nuwe Testament en Grieks. Iemand wat direk by vele Bybelvertalingsprojekte betrokke was in sy lewe. Ons verwelkom Prof. Fika Janse van Rensburg!