Defenetief Produktief

Celotape Tannies


Listen Later

4 Mamparas vergader om vir julle te vertel hoe Celotape tannies rugby saam pas (Dit doen nie). Kom geniet die tydjie saam ons en ons hoop julle skakel weer in wanneer die 4 mamparas vergader om net die belangrike goed in die wereld te bespreek. Alles wat gesê word is satire en word net as n grap bedoel so moenie jou broek bekak, ons is eintlik decent mense : )

Sebastian - Ek het niks om te plug maar dalk eendag


Diewan - https://youtu.be/dQw4w9WgXcQ


Fluffy - https://www.youtube.com/channel/UC0KK1I9jAoiLv8ATLpYQcvg


Charl - hy soek net lifde


Hierdie episode word geborg deur Anchor - As jy ook jou eie Podcast wil maak kan jy Anchor gebruik: https://anchor.fm

Vir enige vrae of as jy ons wil kontak, maar moenie ons is nie lus vir jou nonsens nie - [email protected]

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Defenetief ProduktiefBy Defenetief Produktief