Onderhoude

CHARL DU TOIT - VUURVAS ONDERHOUD


Listen Later

Ons Paralimpiese atleet Charl du Toit kuier by Tygerberg104FM. Charl is 'n tweemalige kampioen in die 100m sowel as die 400m vir serebraalgestremde atlete in die T37-kategorie. Charl het ook 'n nuwe Wêreldrekord opgestel in die 100m!Ons is trots op jou en dis 'n voorreg om jou vriend van Tygerberg104FM te noem!
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

OnderhoudeBy Radio Tygerberg 104FM