HelderbergFM 93.6

Chris Steyn Op #DailyDateWithChristie


Listen Later

Chris Steyn bring sy splinternuwe kuierliedjie “In die Bos” – reg uit die hart van die natuur! 🌿🎵
Met sy plakkies, sielvolle stem en opregte persoonlikheid het Chris in 2023 Suid-Afrikaners se harte gewen as wenner van Die Kontrak. Nou’s hy terug met ’n nuwe treffer wat jy beslis nie wil misloop nie! 🎙️✨
#ChrisSteyn #InDieBos #DieKontrak #YourDailyDate #ChristieHansen #AfrikaanseMusiek #NuweMusiek
📻 93.6fm | 💻 helderbergfm.co.za | 📱 WhatsApp 021 100 6936
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

HelderbergFM 93.6By HelderbergFM 93.6

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

1 ratings