Chris Steyn bring sy splinternuwe kuierliedjie “In die Bos” – reg uit die hart van die natuur! 🌿🎵 Met sy plakkies, sielvolle stem en opregte persoonlikheid het Chris in 2023 Suid-Afrikaners se harte gewen as wenner van Die Kontrak. Nou’s hy terug met ’n nuwe treffer wat jy beslis nie wil misloop nie! 🎙️✨ #ChrisSteyn #InDieBos #DieKontrak #YourDailyDate #ChristieHansen #AfrikaanseMusiek #NuweMusiek 📻 93.6fm | 💻 helderbergfm.co.za | 📱 WhatsApp 021 100 6936