OFM

Chucky van der Westhuizen - 50/50 besluite


Listen Later

Die Toyota Cheetahs het ’n beroep gedoen dat die SA Beker-halfeindstryde en -eindstryd uitgesaai moet word om enige omstredenheid te verhoed.
Dit volg nadat die Suzuki Griekwas verlede week in Kimberley die Cheetahs met 31–29 getroef het met ’n omstrede wendrie.
Die Griekwas het self ’n paar weke gelede in Nelspruit teen die Pumas deurgeloop nadat ’n wendrie deur Cameron Hufke nie toegeken is nie, nadat die aanvanklike beslissing gestaan het.
Die Cheetahs se kaptein en haker, Chucky van der Westhuizen, sê dit sal die skeidsregter se reeds moeilike werk net makliker maak.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

OFMBy OFM