The OFM Business Hour

Clarens se prestasie toegeskryf aan samewerking


Listen Later

Eskom in die Vrystaat beklemtoon Clarens se onlangse sukses om ’n sogenaamde slim dorp te word, was nie maklik nie en het samewerking en vasberadenheid vereis. Eugene Myburgh, Eskom se Kliënteverhoudingsbestuurder, het aan OFM Sakeuur gesê die reis tot hier was baie moeite, maar die inwoners het dit aangepak met inisiatiewe vir die installasie van slimmeters, laaistasies vir elektriese voertuie, asook die verspreiding van kragopwekkers.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

The OFM Business HourBy OFM