Baasraak Potgooi

Coach Freek praat oor God se Vrede


Listen Later

Welkom by die Baasraak Potgooi blad saam met Coach Freek en sy spanmaats. Freek Vermaak is die stigter en HUB van die Baasraak Uitsaai Netwerk, ‘n Christelike Multimedia-Netwerk, wat TV, Radio Internetuitsendings insluit. Freek se aangrypende lewensverhaal het aan hom die platform gebied om al vir 19 jaar ‘n inspirasie te wees vir baie. Dit bemoedig oud en jonk in tronke, skole, kolleges, universiteite, rehabilitasie sentrums, sport spanne, kerke en besighede met ‘n kragtige boodskap van hoop! Besoek die Baasraak Span se Webtuiste: ➢https:/www.baasraak.tv/
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Baasraak PotgooiBy Freek Vermaak